Skep Druk- en Verpakkingsontwerpe

Closed

Mô tả

Ontwerp 'n plakker om op vleispakkies te plaas. Die afmetings is 60 mm wyd en 70 mm hoog. Volkleur. Dit is vleis wat direk deur die boer aan eindverbruiker gelewer word. Die besigheid se naam is Watertrap Boerdery. Die plakker moet die volgende woorde op he.

"Watertrap Boerdery". "BEES / BEEF" "Slagdatum" (Die datum moet met die hand op die plakker ingeskryf kan word) "Bestel aanlyn by [url removed, login to view]" "Slagspreuk soos op webtuiste indien spasie dit toelaat. Foto gallery op webtuiste beskikbaar. Kleurskema wat ons tans gebruik is sepia en sian (cyan).

Kỹ năng: Thiết kế sách quảng cáo, Nhận diện thương hiệu, Bao bì & Đóng gói, Thiết kế đồ họa, Thiết kế logo

Xem thêm:

Mã Dự Án: #13117871

4 freelancer đang chào giá trung bình R4027 cho công việc này

alekchapel

hello. i will be glad to offer my candidacy. my work can be seen in my profile or on the website www.alekchapel.ru. If you have any question - ask

R3888 ZAR trong 3 ngày
(78 Đánh Giá)
6.3
izildafoster

In watter formaat wil julle die plakker hê. Epos ons gerus as julle enige ander informasie wil bespreek.

R3888 ZAR trong 3 ngày
(0 Đánh Giá)
0.0
rezqabujajah

hello I make you 3 designs and You choose right for you i can change the designs if you need any change thanks

R4444 ZAR trong 2 ngày
(0 Đánh Giá)
0.0
jotamschoeman

Hello daar, ek is geïnteresseerd in hierdie projek. Ek het 'n skets van 'n bees gemaak 'n ruk gelede en dié kan ons gebruik indien dit u pas. Ek help graag. Kan dit hopelik binne 'n dag of twee afhandel. Laat weet asb Thêm

R3888 ZAR trong 10 ngày
(0 Đánh Giá)
0.0